
ALGERI╦
Hoofstad:
Algiers
Oppervlakte:
2 381 740 vk. km
Onafhanklikheid
verkry:
5 Julie 1962 (van Frankryk)
Bevolking:
31 193 917 (raming Julie 2000)
Etniese
groepe:
Arabiese Berbers 99%, Europeδrs minder as 1%
Godsdienste:
Soennitiese Moslemse godsdiens (staatsgodsdiens) 99%, Christelik en
Joods 1%
Tale:
Arabies (amptelik), Frans, Berber-dialekte
Natuurlike
hulpbronne:
petroleum, aardgas, ystererts, fosfate, uraan, lood, sink
Geldstelsel:
Algerynse dinar (DA) = 100 centime |

MAROKKO
Hoofstad:
Rabat
Oppervlakte: 446 550 vk. km
Onafhanklikheid verkry:
2 Maart 1956 (van Frankryk)
Bevolkingstal:
30 122 350 (raming Julie 2000)
Etniese groepe:
Arabiese Berbers 99,1%, ander 0,7%, Jode 0,2%
Godsdienste: Moslems 98,7%, Christelik
1,1%, Joods 0,2%
Tale: Arabies (amptelik), Berber-dialekte,
Frans dikwels die taal van die handel, regering en diplomatieke verkeer
Natuurlike hulpbronne:
fosfate, ystererts, mangaan, lood, sink, vis, sout
Geldstelsel: 1 Marokkaanse dirham (DH)
= 100 centime
|

ANGOLA
Hoofstad:
Luanda
Oppervlakte:
1 246 700 vk. km
Onafhanklikheid verkry: 11 November 1975 (van Portugal)
Bevolkingstal:
10 145 267 (raming Julie 2000)
Etniese groepe:
Ovimbundu 37%, Kimbundu 25%, Bakongo 13%, mestico (Europeδrs en
Afrikane gemeng) 2%, Europeδrs 1%, ander 22%
Godsdienste:
inheemse gelowe 47%, Rooms-Katoliek 38%, Protestant 15% (1998-raming)
Tale:
Portugees (amptelik), Afrika-tale
Natuurlike hulpbronne:
petroleum, diamante, ystererts, fosfate, koper, veldspaat, goud,
aluminiumerts, uraan
Geldstelsel:
1 kwanza (NKz) = 100 lwei
|

MAURITANI╦
Hoofstad:
Nouakchott
Oppervlakte: 1 030 700 vk. km
Onafhanklikheid verkry: 28 November 1960 (van Frankryk)
Bevolkingstal:
2 667 859 (raming Julie 2000)
Etniese groepe:
gemengde Maur/swart 40%, Maur 30%, swart 30%
Godsdienste: Moslems 100%
Tale: Hasaniya-Arabies (amptelik),
Pular, Soninke, Wolof (amptelik), Frans
Natuurlike hulpbronne:
ystererts, gips, vis, koper, fosfaat
Geldstelsel: 1 ouguiya (UM) = 5 khoum
|

BENIN
Hoofstad: Porto-Novo is die amptelik
hoofstad; Cotonou is die regeringsetel
Oppervlakte:
112 620 vk. km
Onafhanklikheid verkry: 1 Augustus 1960 (van Frankryk)
Bevolkingstal:
6 395 919 (raming Julie 2000)
Etniese groepe: Afrika-groepe 99% (42 etniese groepe, die
belangrikste is Fon, Adja, Yoruba, Bariba), Europeδrs 5 500
Godsdienste: inheemse
gelowe 70%, Moslems 15%,
Christelik 15%
Tale:
Frans (amptelik), Fon en Yoruba (algemeenste tale in die suide),
stamtale (minstens ses vernames in die noorde)
Natuurlike hulpbronne:
klein olieneerslae in see langs kus, kalksteen, marmer, hout
Geldstelsel:
1 Communaute Financiere Africaine-frank (CFAF) = 100 centime
|

MAURITIUS (eiland oos van
Madagaskar)
Hoofstad:
Port Louis
Oppervlakte: 1 860 vk. km
Onafhanklikheid verkry: 12 Maart 1968 (van Brittanje)
Bevolkingstal:
1 179 368 (raming Julie 2000)
Etniese groepe:
Indiese Mauritiane 68%, Kreole 27%, Chinese Mauritiane 3%, Franse
Mauritiane 2%
Godsdienste: Hindoe 52%, Christelik
28,3% (Rooms-Katoliek 26%, Protestant 2,3%), Moslems 16,6%, ander 3,1%
Tale: Engels (amptelik), Kreools, Frans,
Hindi, Oerdoe, Hakka, Bojpoori
Natuurlike hulpbronne:
bewerkbare grond, vis; land grootliks afhanklik van toerisme
Geldstelsel: 1 Mauritiaanse roepee (MauR)
= 100 sent |

BOTSWANA
Hoofstad:
Gaborone
Oppervlakte:
600 370 vk. km
Onafhanklikheid verkry: 30 September 1966 (van Brittanje)
Bevolkingstal:
1 576 470 (raming Julie 2000)
Etniese groepe:
Batswana 95%, Kalanga, Basarwa en Kgalagadi 4%, blank 1%
Godsdienste:
inheemse gelowe 50%, Christelik 50%
Tale: Engels (amptelik), Setswana
Natuurlike hulpbronne:
diamante, koper, nikkel, sout, soda-as, potas, steenkool, ystererts,
silwer
Geldstelsel:
1 pula (P) = 100 thebe
|

MOSAMBIEK
Hoofstad:
Maputo
Oppervlakte: 801 590 vk. km
Onafhanklikheid verkry: 25 Junie 1975 (van Portugal)
Bevolkingstal:
19 104 696 (raming Julie 2000)
Etniese groepe: inheemse stamgroepe 9,66% (Shangaan, Chokwe,
Manyika, Sena, Makua en ander), Europeδrs 0,06%, Euro-Afrikane 0,2%,
Indiδrs 0,08%
Godsdienste: inheemse gelowe 50%,
Christelik 30%, Moslems 20%
Tale:
Portugees (amptelik), inheemse dialekte
Natuurlike hulpbronne:
steenkool, titaan, aardgas, hidroδlektriese krag
Geldstelsel: 1 metical (Mt) = 100
centavo
|

BURKINA FASO
Hoofstad:
Ouagadougou
Oppervlakte:
274 200 vk. km
Onafhanklikheid verkry:
5 Augustus 1960 (van Frankryk)
Bevolkingstal: 11 946065 (raming Julie 2000)
Etniese groepe: Mossi meer as 40%, Gurunsi, Senufo, Lobi, Bobo,
Mande, Fulani
Godsdienste: inheemse
gelowe 40%, Moslems 50%, Christelik (hoofsaaklik Rooms-Katoliek) 10%
Tale: Frans (amptelik), inheemse Afrika-tale
van die Soedan-taalfamilie gepraat deur 90% van die bevolking
Natuurlike hulpbronne:
mangaan, kalksteen, marmer; klein neerslae goud, antimoon, koper, nikkel,
aluminiumerts, lood, fosfate, sink, silwer
Geldstelsel:
1 Communaute Financiere Africaine-frank (CFAF) = 100 centime
|

NAMIBI╦
Hoofstad: Windhoek
Oppervlakte: 825 418 vk. km
Onafhanklikheid verkry:
21 Maart 1990 (van Suid-Afrikaanse beheer ingevolge Æn ou mandaat van
Volkerebond)
Bevolkingstal:
1 771 327 (raming Julie 2000)
Etniese groepe: swart 87,5%, blank 6%, gemeng 6,5%;
let wel: sowat 50% van die bevolking behoort tot die Ovambo-stam
en 9% tot die Kavangos-stam; ander etniese groepe is: HereroÆs
7%, Damaras 7%, Namas 5%, Capriviane 4%, Boesmans (San) 3%, Basters 2%,
Tswanas 0,5%
Godsdienste: Christelik 80% tot 90% (Lutherane
minstens 50%), inheemse gelowe 10% tot 20%
Tale: Engels 7% (amptelik), Afrikaans
die omgangstaal van die grootste deel van die bevolking en word deur
sowat 60% van die blankes gepraat, Duits 32%, inheemse tale: Oshivambo,
Herero, Nama
Natuurlike hulpbronne:
diamante, koper, uraan, goud, lood, tin, litium, kadmium, sink, sout,
vanadium, aardgas, hidroδlektriese krag, vis; let wel: neerslae olie,
steenkool en ystererts word vermoed
Geldstelsel: 1 Namibiese dollar (N$) =
100 sent
|

BURUNDI
Hoofstad:
Bujumbura
Oppervlakte:
27 830 vk. km
Onafhanklikheid verkry: 1 Julie 1962 (van VN-voogdyskap onder
Belgiese administrasie)
Bevolkingstal:
6 054 714 (raming Julie 2000)
Etniese groepe:
Hutu 85%, Tutsi 14%, Twa (Pigmee) 1%, Europeδrs 3 000, suidelike Asiate
2 000
Godsdienste:
Christelik 67% (Rooms-Katoliek 62%, Protestant 5%), inheemse gelowe 23%,
Moslems 10%
Tale: Kirundi (amptelik), Frans (amptelik),
Swahili (langs Tanganjika-meer en in die Bujumbura-gebied)
Natuurlike hulpbronne:
nikkel, uraan, oksiede van seldsame aardmetale, moerasturf, kobalt,
koper, platina (nog nie ontgin nie), vanadium, bewerkbare grond, hidroδlektriese
krag
Geldstelsel:
1 Burundi-frank (FBu) = 100 centime |

NIGER
Hoofstad: Niamey
Oppervlakte: 1,267 miljoen vk. km
Onafhanklikheid verkry: 3 Augustus 1960 (van Frankryk)
Bevolkingstal:
10 075 511 (raming Julie 2000)
Etniese groepe:
Hausa 56%, Djerma 22%, Fula 8,5%, Tuareg 8%, Beri Beri (Kanouri) 4,3%,
Arabiere, Toubou en Gourmantche 1,2%, sowat 1 200 Franse
uitgewekenes
Godsdienste: Moslems 80%, die res
inheemse gelowe en Christelik
Tale: Frans (amptelik), Hausa, Djerma
Natuurlike hulpbronne: uraan, steenkool, ystererts, tin, fosfate,
goud, petroleum
Geldstelsel: 1 Communaute Financiere
Africaine-frank (CFAF) = 100 centime
|

COMORE (groep eilande in die
Mosambiek-kanaal)
Hoofstad:
Moroni
Oppervlakte:
2 170 vk. km
Onafhanklikheid verkry:
6 Julie 1975 (van Frankryk)
Bevolkingstal:
578 400 (raming Julie 2000)
Etniese groepe:
Antalote, Cafre, Makoa, Oimatsaha, Sakalava
Godsdienste:
Soennitiese Moslems 98%, Rooms-Katoliek 2%
Tale: Arabies (amptelik), Frans (amptelik),
Comoran (Æn vermenging van Swahili en Arabies)
Geldstelsel:
1 Comore-frank (CF) = 100 centime
|

NIGERI╦
Hoofstad: Abuja; let wel: op 12
Desember 1991 is die hoofstad amptelik van Lagos na Abuja verskuif
Oppervlakte: 923 768 vk. km
Onafhanklikheid verkry:
1 Oktober 1960 (van Brittanje)
Bevolkingstal: 123 337 822 (raming Julie 2000)
Etniese groepe: Nigeriδ, Afrika se digs bevolkte land, het meer
as 250 etniese groepe; die volgende is die talrykste en polities
die invloedrykste: Hausa en Fulani 29%, Yoruba 21%, Igbo (Ibo) 18%, Ijaw
10%, Kanuri 4%, Ibibio 3,5%, Tiv 2,5%
Godsdienste: Moslems 50%, Christelik
40%, inheemse gelowe 10%
Tale: Engels (amptelik), Hausa, Yoruba,
Igbo (Ibo), Fulani
Natuurlike hulpbronne:
petroleum, tin, columbiet, ystererts, steenkool, kalksteen, lood, sink,
aardgas, hidroδlektriese krag, bewerkbare grond
Geldstelsel: 1 naira (N) = 100 kobo
|

COTE DÆIVOIRE (IVOORKUS)
Hoofstad: Yamoussoukro. Let wel:
ofskoon Yamoussoukro al sedert 1983 die hoofstad is, bly Abidjan die
administratiewe sentrum
Oppervlakte: 322
460 vk. km
Onafhanklikheid verkry: 7 Augustus 1960 (van Frankryk)
Bevolkingstal:
15 980 950 (raming Julie 2000)
Etniese groepe:
Baoule 23%, Bete 18%, Senoufou 15%, Malinke 11%, Agni, Afrikane van
ander lande (meestal Burkina en Mali, sowat 3 miljoen), nie-Afrikane 130
000 tot 330 000 (Franse 30 000 en Libanese 100 000 tot 300 000)
Godsdienste:
Moslems 60%, Christelik 22%, inheems 18% (party van diΘ tel ook onder
die Christene en Moslems)
Tale: Frans (amptelik), 60 inheemse
dialekte met Dioula wat oor die grootste gebied gepraat word
Natuurlike hulpbronne:
petroleum, diamante, mangaan, ystererts, kobalt, aluminiumerts, koper,
hidroδlektriese krag
Geldstelsel:
1 Communaute Financiere Africaine-frank (CFAF) = 100 centime
|

R╔UNION (eiland oos van Madagaskar)
Hoofstad: Saint-Denis
Oppervlakte: 2 512 vk. km
Status van afhanklikheid:
oorsese departement van Frankryk
Bevolkingstal: 720 934 (raming Julie 2000)
Etniese groepe:
Franse, Afrikane, Malgasse, Chinese, PakistaniÆs, Indiδrs
Godsdienste: Rooms-Katoliek 86%, Hindoe,
Moslems, Boeddhisties (1995)
Tale: Frans (amptelik), Kreools wyd
gebruik
Natuurlike hulpbronne:
vis, bewerkbare grond, hidroδlektriese krag
Geldstelsel: 1 Franse frank(F) = 100
centime
|

DJIBOETI
Hoofstad:
Djiboeti
Oppervlakte:
22
000 vk. km
Onafhanklikheid verkry: 27 Junie 1977 (van Frankryk)
Bevolkingstal:
451 442 (raming Julie 2000)
Etniese groepe:
Somali 60%, Afar 35%, Frans, Arabies, Ethiopies, en Italiaans 5%
Godsdienste:
Moslems 94%, Christelik 6%
Tale: Frans (amptelik), Arabies (amptelik),
Somali, Afar
Natuurlike
hulpbronne: geotermiese gebiede
Geldstelsel:
1 Djiboetiese frank (DF) = 100 centime
|

RWANDA
Hoofstad: Kigali
Oppervlakte: 26 338 vk. km
Onafhanklikheid verkry:
1 Julie 1962 (van Belgies-geadministreerde VN-voogdyskap)
Bevolkingstal:
7 229 129 (raming Julie 2000)
Etniese groepe: Hutu 84%, Tutsi 15%, Twa (Pigmee) 1%
Godsdienste: Rooms-Katoliek 65%,
Protestant 9%, Moslems 1%, inheemse gelowe en ander 25%
Tale: Kinyarwanda (amptelik), algemene
Bantoe-spreektaal, Frans (amptelik), Engels (amptelik), Kiswahili
(Swahili) gebruik in kommersiδle kringe
Natuurlike hulpbronne:
goud, tin-erts, wolframiet, metaan, hidroδlektriese krag, bewerkbare
grond
Geldstelsel: 1 Rwanda-frank(RF) = 100
centime
|

EKWATORIALE GUINEE
Hoofstad:
Malabo
Oppervlakte:
28 051 vk. km
Onafhanklikheid verkry: 12 Oktober 1968 (van Spanje)
Bevolkingstal:
474 214 (raming Julie 2000)
Etniese groepe:
Bioko (hoofsaaklik Bubi, party Fernandinos), Rio Muni (hoofsaaklik
Fang), Europeδrs minder as 1 000, meestal Spaans
Godsdienste:
nominaal Christelik en oorheersend Rooms-Katoliek, heidense praktyke
Tale: Spaans (amptelik), Frans (amptelik),
Pidgin-Engels, Fang, Bubi, Ibo
Natuurlike hulpbronne:
olie, petroleum, hout, klein onontginde neerslae goud, mangaan, uraan
Geldstelsel:
1 Communaute Financiere Africaine-frank (CFAF) = 100 centime
|

SENEGAL
Hoofstad: Dakar
Oppervlakte: 196 190 vk. km
Onafhanklikheid verkry:
4 April 1960 van Frankryk; algehele onafhanklikheid is verkry met die
ontbinding van die federasie met Mali op 20 Augustus 1960. (Gambiδ en
Senegal het op 12 Desember 1981 Æn ooreenkoms onderteken vir die
instelling van Æn losse konfederasie
onder die naam SenegambiΩ, maar die ooreenkoms is 30 September
1989 opgehef)
Bevolkingstal:
9 987 494 (raming Julie 2000)
Etniese groepe:
Wolof 43,3%, Pular 23,8%, Serer 14,7%, Jola 3,7%, Mandinka 3%, Soninke
1,1%, Europeδrs en Libanese 1%, ander 9,4%
Godsdienste: Moslems 92%, inheemse
gelowe 6%, Christelik 2% (meestal Rooms-Katoliek)
Tale: Frans (amptelik), Wolof, Pulaar,
Jola, Mandinka
Natuurlike hulpbronne:
vis, fosfate, ystererts
Geldstelsel: 1 Communaute Financiere
Africaine-frank (CFAF) = 100 centime
|

EGIPTE
Hoofstad:
Ka∩ro
Oppervlakte:
1
001 450 vk. km
Onafhanklikheid verkry: 28 Februarie 1922 (van Brittanje)
Bevolkingstal:
68 359 979 (raming Julie 2000)
Etniese groepe:
oostelike Hamitiese mense (Egiptenare, Bedoe∩ene en Berbers) 99%,
Grieke, Nubiδrs, Armeniδrs, ander Europeδrs (hoofsaaklik Italiane en
Franse) 1%
Godsdienste:
Moslems (meestal Soennities), Kopties Christelik en ander 6%
Tale: Arabies (amptelik), Engels en
Frans wyd verstaan deur opgevoede klasse
Natuurlike hulpbronne:
petroleum, aardgas, ystererts, fosfate, mangaan, kalksteen, gips, talk,
asbes, lood, sink
Geldstelsel:
1 Egiptiese pond = 100 piaster
|

SENTRAAL-AFRIKAANSE
REPUBLIEK
Hoofstad: Bangui
Oppervlakte:
622 984 vk. km
Onafhanklikheid verkry: 13 Augustus 1960 (van Frankryk)
Bevolkingstal:
3 512 751 (Julie 2000-raming)
Etniese
groepe: Baya 34%, Banda 27%, Sara 10%, Mandjia 21%, Mboum 4%,
MÆBaka 4%, Europeδrs 6 500 (onder wie 1 500 Franse)
Godsdienste:
inheemse gelowe 24%, Protestant 25%, Rooms-Katoliek 25%, Moslems 15%,
ander 11%. Let wel: animistiese gelowe en praktyke het Æn sterk
invloed op die Christelike meerderheid
Tale:
Frans (amptelik), Sangho (verkeers-
en landstaal), Arabies, Hunsa, Swahili
Natuurlike
hulpbronne: diamante, uraan, hout, goud, olie, hidroδlektriese
krag
Geldstelsel:
1 Communaute Financiere Africaine-frank (CFAF) = 100 centime
|

ETHIOPI╦
Hoofstad:
Addis Abeba
Oppervlakte:
1 127 127 vk. km
Onafhanklikheid verkry: oudste onafhanklike land in Afrika en een
van die oudste ter wΩreld -- minstens 2 000 jaar
Bevolkingstal:
64 117 452 (raming Julie 2000)
Etniese groepe: Oromo
40%, Amhara en Tigre 32%, Sidamo 9%, Shankella 6%, Somali 6%, Afar 4%,
Gurage 2%, ander 1%
Godsdienste:
Moslems 45%-50%, Ethiopies ortodoks 35%-40%, animisties 12%, ander 3%-8%
Tale: Amharies, Tigrinya, Orominga,
Guaraginga, Somali, Arabies, ander plaaslike tale, Engels (vernaamste
buitelandse taal wat in skole geleer word)
Natuurlike hulpbronne:
klein reserwes goud, platinum, koper, potas, aardgas, hidroδlektriese
krag
Geldstelsel:
1 birr (Br) = 100 sent
|

SEYCHELLE (groep eilande noordoos van Madagaskar)
Hoofstad: Victoria
Oppervlakte: 455 vk. km
Onafhanklikheid verkry:
29 Junie 1976 (van Brittanje)
Bevolkingstal: 79 326 (raming Julie 2000)
Etniese groepe:
Seychellois (vermenging van Asiate, Afrikane, Europeδrs)
Godsdienste: Rooms-Katoliek 90%,
Anglikaans 8%, ander 2%
Tale: Engels (amptelik), Frans (amptelik),
Kreools
Natuurlike hulpbronne:
vis, gedroogde klapper, kaneel
Geldstelsel: 1 Seychelle-roepee (SRe) =
100 sent
|

GABOEN (Engels: Gabon)
Hoofstad:
Libreville
Oppervlakte:
267 667 vk. km
Onafhanklikheid verkry:
17 Augustus 1960 (van Frankryk)
Bevolkingstal:
1 208 436 (Julie 2000-raming)
Etniese groepe:
swart Afrika-stamme waaronder vier vername stamgroeperings (Fang, Eshira,
Bapounou, Bateke), ander Afrikane en Europeδrs 154 000, onder wie 6 000
Franse en 11 000 mense met dubbele burgerskap
Godsdienste:
Christelik 55%-75%, Moslems minder as 1%, animisties
Tale: Frans (amptelik), Fang, Myene,
Bateke, Bapounou/Eschira, Bandjabi
Natuurlike hulpbronne:
petroleum, mangaan, uraan, goud, hout, ystererts, hidroδlektriese krag
Geldstelsel:
1 Communaute Financiere Africaine-frank (CFAF) = 100 centime
|

SIERRA LEONE
Hoofstad: Freetown
Oppervlakte: 71 740 vk. km
Onafhanklikheid verkry:
27 April 1961 (van Brittanje)
Bevolkingstal: 5 232 624 (raming Julie 2000)
Etniese groepe:
20 inheemse Afrika-stamme 90% (Temne 30%, Mende 30%, ander 30%), Kreole
10% (afstammelinge van bevryde slawe van Jamaika wat hulle in die laat
agttiende eeu in die Freetown-gebied gevestig het), vlugtelinge van
Liberiδ se onlangse burgeroorlog, klein getalle Europeδrs, Libanese,
PakistaniÆs en Indiδrs
Godsdienste: Moslems 60%, inheemse
gelowe 30%, Christelik 10%
Tale: Engels (amptelik, gereelde
gebruik beperk tot geletterde minderheid), Mende (vernaamste spreektaal
in die suide), Temne (vernaamste spreektaal in die noorde), Krio (Engels-gebaseerde
Kreools, gepraat deur afstammelinge van bevryde slawe van Jamaika, Æn
eerste taal vir 10% van die bevolking, maar verstaan deur 95%)
Natuurlike hulpbronne:
diamante, titaan-erts, aluminiumerts, ystererts, goud, chromiet
Geldstelsel: 1 leone (Le) = 100 sent
|

GAMBI╦
Hoofstad:
Banjul
Oppervlakte:
11 300 vk. km
Onafhanklikheid verkry:
18 Februarie 1965 (van Brittanje). Let wel: Gambiδ en Senegal het op 12
Desember 1981 Æn ooreenkoms onderteken vir die instelling van Æn losse konfederasie
onder die naam Senegambiδ, maar die ooreenkoms is 30 September
1989 opgehef.
Bevolkingstal:
1 367 124 (raming Julie 2000)
Etniese groepe:
Afrikane 99% (Mandinka 42%, Fula 18%, Wolof 16%, Jola 10%, Serahuli 9%,
ander 4%), nie-Afrikane 1%
Godsdienste:
Moslems 90%, Christelik 9%, inheemse gelowe 1%
Tale: Engels (amptelik), Mandinka, Wolof,
Fula, ander inheemse tale
Natuurlike hulpbronne:
vis
Geldstelsel:
1 dalasi (D) = 100 butut
|

SOEDAN
Hoofstad: Khartoem
Oppervlakte: 2 505 810 vk. km
Onafhanklikheid verkry:
1 Januarie 1956 (van Egipte en Brittanje)
Bevolkingstal:
35 079 814 (raming Julie 2000)
Etniese groepe:
swart 52%, Arabiere 39%, Beja 6%, buitelanders 2%, ander 1%
Godsdienste: Soennitiese Moslemse
godsdiens 70% (in noorde), inheemse gelowe 25%, Christelik 5% (meestal
in suide en Khartoem)
Tale: Arabies (amptelik), Nubiaans, Ta
Bedawie, diverse dialekte van Nilotiese, Nilo-Hamitiese, Soedannese
tale, Engels; let wel: program van Arabisering is onderweg
Natuurlike hulpbronne:
petroleum; klein reserwes ystererts, koper, chroom-erts, sink, wolfram,
mika, silwer, goud, hidroδlektriese krag
Geldstelsel: 1 Soedannese dinar (SD) =
100 piastre; let wel -- in Julie 1999 het die Soedannese Sentrale Bank
formeel gelas dat alle transaksies met die Soedannese pond moet eindig
|

GHANA
Hoofstad:
Accra
Oppervlakte:
238
540 vk. km
Onafhanklikheid verkry:
6 Maart 1957 (van Brittanje)
Bevolkingstal:
19 533 560 (raming Julie 2000)
Etniese groepe:
swart Afrikane 99,8% (vernaamste stamme -- Akan 44%, Moshi-Dagomba 16%,
Ewe 13%, Ga 8%), Europeδrs en ander 0,2%
Godsdienste:
inheemse gelowe 38%, Moslems 30%, Christelik 24%, ander 8%
Tale: Engels (amptelik), Afrika-tale (waaronder
Akan, Moshi-Dagomba, Ewe en Ga)
Natuurlike hulpbronne:
goud, hout, nywerheidsdiamante, aluminiumerts, mangaan, vis, rubber,
hidroδlektriese krag
Geldstelsel:
1 nuwe cedi (C) = 100 pesewa
|

SOMALI╦
Hoofstad: Mogadishu
Oppervlakte: 637 657 vk. km
Onafhanklikheid verkry:
1 Julie 1960 (van Æn samesmelting van Brits-Somaliland, wat op 26
Junie 1960 sy onafhanklikheid van Brittanje verkry het, en Italiaans-Somaliland,
wat op 1 Julie 1960 onafhanklik geword het van die
Italiaans-geadministreerde VN-voogdyskap, om die Somaliese Republiek te
vorm)
Bevolkingstal:
7 253 137 (raming Julie 2000)
Etniese groepe:
Somali 85%, Bantoe-groep, Arabiere 30 000
Godsdiens: Soennitiese Moslemse
godsdiens
Tale: Somali (amptelik), Arabies,
Italiaans, Engels
Natuurlike hulpbronne:
uraan en grootliks onontginde reserwes ystererts, tin, gips,
aluminiumerts, koper, sout
Geldstelsel: 1 Somali-sjieling (So. Sh.)
= 100 sent
|

GUINEE
Hoofstad:
Conakry
Oppervlakte:
245 857 vk. km
Onafhanklikheid verkry: 2 Oktober 1958 (van Frankryk)
Bevolkingstal:
7 466 200 (raming Julie 2000)
Etniese groepe:
Peuhl 40%, Malinke 30%, Soussou 20%, kleiner etniese groepe 10%
Godsdienste: Moslems 85%, Christelik
8%, inheemse gelowe 7%
Tale: Frans (amptelik), elke etniese
groep het sy eie taal
Natuurlike hulpbronne:
aluminiumerts, ystererts, diamante, goud, uraan, hidroδlektriese krag,
vis
Geldstelsel: 1 Guinese frank (FG) = 100
centime
|

SUID-AFRIKA
Hoofstede: Pretoria (uitvoerend) en
Kaapstad (wetgewend); Bloemfontein is die geregtelike sentrum
Oppervlakte: 1 219 912 vk. km;
let wel: sluit in Prins Eduard-eilandgroep (Marion-eiland en Prins
Eduard-eiland)
Onafhanklikheid verkry:
Kry op 31 Mei 1910 selfregering as dominium van Brittanje, verkry
onafhanklikheid binne die Britse Gemenebes met die Statuut van
Westminster in 1931. Tree in 1960 uit die Statebond en word 'n republiek.
Word in die nuwe Suid-Afrikaanse bedeling nß 1994 weer tot die
Statebond toegelaat.
Bevolkingstal:
44 819 774
(sensus 2001).
Etniese groepe:
swartmense 75,2%, blankes 13,6%, bruin mense 8,6%, Indiδrs 2,6%
Godsdienste: Volgens die Suid-Afrikaanse amptelike sensus van 2001
sou 35 750 641 (79,77%) van die land se 44 819 774 mense tot verskillende Christelike kerke
behoort, met die volgende verdere indelings:
Tradisionele Afrika-geloof 125 898 (0,28%);
Juda∩sme 75 549 (0,17%);
Hindoe∩sme 551 668 (1,23%);
Islam 654 064 (1,46%);
Ander gelowe 283 815 (0,63%);
Geen godsdiens 6 767 165 (15,1%);
Nie vasgestel nie 610 974 (1,36%).
Die persentasies is by benadering.
Tale: elf amptelik tale, naamlik
Afrikaans, Engels, Ndebele, Pedi, Sotho, Swazi, Tsonga, Tswana, Venda,
Xhosa, Zoeloe
Natuurlike hulpbronne:
goud, chroom, antimoon, steenkool, ystererts, mangaan, nikkel, fosfate,
tin, uraan, juweel-diamante, platinum, koper, vanadium, sout, aardgas
Geldstelsel: 1 rand (R) = 100 sent
|

KAMEROEN
Hoofstad:
Yaounde
Oppervlakte:
475 440 vk. km
Onafhanklikheid verkry: 1 Januarie 1960 (van VN-voogdyskap onder
Franse administrasie), 1 Oktober 1961 (gebiede onder Britse beheer
kragtens VN-voogdyskap)
Bevolkingstal:
15 421 937 (raming Julie 2000)
Etniese groepe: Kameroense
hooglandbewoners 31%, ekwatoriale swart Afrikane 19%, Kirdi 11%, Fulani
10%, noordwestelike swart Afrikane 8%, oostelike Nigritiese mense 7%,
ander Afrikane 13%, nie-Afrikane minder as 1%
Godsdienste:
inheemse gelowe 40%, Christelik 40%, Moslems 20%
Tale: 24 vername Afrika-taalgroepe,
Engels (amptelik), Frans (amptelik)
Natuurlike hulpbronne:
petroleum, aluminiumerts, ystererts, hout, hidroδlektriese krag
Geldstelsel:
1 Communaute Financiere Africaine-frank (CFAF) = 100 centime
|

SWAZILAND
Hoofstad: Mbabane; let wel --
Lobamba is die koninklike en geregtelike hoofstad
Oppervlakte: 17 363 vk. km
Onafhanklikheid verkry:
6 September 1968 (van Brittanje)
Bevolkingstal:
1 083 289 (raming Julie 2000)
Etniese groepe: Afrikane 97%, Europeδrs 3%
Godsdienste: Christelik 60%, inheemse
gelowe 40%
Tale: Engels (amptelik, regeringsake in
Engels gedoen), siSwati (amptelik)
Natuurlike hulpbronne:
asbes, steenkool, klei, kassiteriet, hidroδlektriese krag, woude, klein
goud- en diamantneerslae, breekklip en talk
Geldstelsel: 1 lilangeni (E) = 100 sent
|

KENIA
Hoofstad:
Nairobi
Oppervlakte: 582 650 vk. km
Onafhanklikheid verkry:
12 Desember 1963 (van Brittanje)
Bevolkingstal: 30 339 770 (raming Julie 2000)
Etniese groepe:
Kikuyu 22%, Luhya 14%, Luo 13%, Kalenjin 12%, Kamba 11%, Kisii 6%, Meru
6%, ander Afrikane 15%, nie-Afrikane (Asiate, Europeδrs en Arabiere) 1%
Godsdienste: Protestant 38%, Rooms-Katoliek
28%, inheemse gelowe 26%, Moslems 7%, ander 1%
Tale: Engels (amptelik), Kiswahili (amptelik),
talle inheemse tale
Natuurlike hulpbronne:
goud, kalksteen, soda-as, sout, bariete, robyne, vloeispaat,
granaatstene, wilde diere, hidroδlektriese krag
Geldstelsel: 1 Keniaanse sjieling (KSh) = 100 sent
|

TANZANI╦
Hoofstad: Dar es Salaam; let wel:
sekere regeringskantore is verskuif na Dodoma, wat as die nuwe hoofstad
beplan word; die Nasionale Vergadering vergader nou gereeld daar
Oppervlakte: 945 087 vk. km; let wel:
sluit die eilande Mafia, Pemba en Zanzibar in
Onafhanklikheid verkry:
26 April 1964; Tanganjika het op 9 Desember 1961 sy onafhanklikheid
verkry (van Æn Brits-geadministreerde VN-voogdyskap); Zanzibar het op
19 Desember 1963 onafhanklik geword (van Brittanje); Tanganjika het op
26 April 1964 met Zanzibar saamgesmelt om die Verenigde Republiek van
Tanganjika en Zanzibar te word; hernoem tot Verenigde Republiek van
Tanzaniδ op 29 Oktober 1964
Bevolkingstal:
35 306 126 (raming Julie 2000)
Etniese groepe: hoofland -- inheemse Afrikane 99% (van wie 95%
tot die volkekundige Bantoe-groepering behoort wat uit meer as 130
stamme bestaan), ander 1% (bestaande uit of Asiδrs, Europeδrs en
Arabiere); Zanzibar -- Arabiere, inheemse Afrikane, vermenging van
Arabiere en inheemse Afrikane
Godsdienste: hoofland -- Christelik
45%, Moslems 35%, inheemse gelowe 20%; Zanzibar -- meer as 99% Moslems
Tale:
Kiswahili of Swahili (amptelik), Kiunguju (benaming van Swahili in
Zanzibar), Engels (amptelik, vernaamste
taal van die handel, administrasie en hoδre opvoeding), Arabies
(word wyd in Zanzibar gepraat), baie plaaslike tale; let wel: Kiswahili
(Swahili) is moedertaal van die swart Afrikane wat in Zanzibar en die
nabygeleδ kus van Tanzaniδ woon; ofskoon Kiswahili in sy struktuur en
oorsprong Æn Bantoetaal is, kom baie van sy woorde uit verskeie ander
tale soos Arabies en Engels en het dit die verkeerstaal van Midde- en
Oos-Afrika geword; die eerste taal van die meeste mense is een van van
die plaaslike tale
Natuurlike hulpbronne:
hidroδlektriese krag, tin, fosfate, ystererts, steenkool, diamante,
edelstene, goud, aardgas, nikkel
Geldstelsel: 1 Tanzaniese
sjieling (TSh) = 100 sent
|

KONGO (DEMOKRATIESE
REPUBLIEK VAN DIE KONGO)
Hoofstad:
Kinshasa
Oppervlakte:
2 345 410 vk. km
Onafhanklikheid verkry: 30 Junie 1960 (van Belgiδ)
Bevolkingstal:
51 964 999 (raming Julie 2000)
Etniese groepe: meer as 200 Afrika-etniese groepe van wie die
meerderheid swart Afrikane is; die vier grootste stamme -- Mongo, Luba,
Kongo (almal swart Afrikane) en die Mangbetu-Azande (Hamities) -- vorm
sowat 45% van die bevolking
Godsdienste:
Rooms-Katoliek 50%, Protestant 20%, Kimbanguisties 10%, Moslems 10%,
sinkretiese sektes en inheemse gelowe 10%
Tale: Frans (amptelik), Lingala (Æn
verkeerstaal in die handel), Kingwana (Æn dialek van Kiswahili of
Swahili), Kikongo, Tshiluba
Natuurlike hulpbronne:
kobalt, koper, kadmium, petroleum, nywerheids- en juweel-diamante, goud,
silwer, sink, mangaan, tin, germanium, uraan, radium, aluminiumerts,
ystererts, steenkool, hidroδlektriese krag, hout
Geldstelsel:
Kongolese frank (CF)
|

TOGO
Hoofstad: Lome
Oppervlakte: 56 785 vk. km
Onafhanklikheid verkry:
27 April 1960 (van Frans-geadministreerde VN-voogdyskap)
Bevolkingstal:
5 018 502 (raming Julie 2000)
Etniese groepe: Inheemse Afrikane (37 stamme; grootste en
belangrikste is Ewe, Mina en Kabre) 99%, Europeδrs en Siriδrs-Libanese
minder as 1%
Godsdienste: inheemse gelowe 70%,
Christelik 20%, Moslems 10%
Tale: Frans (amptelik en die taal van
die handel), Ewe en Mina (die twee vernaamste Afrika-tale in die suide),
Kabye (soms Kabiye gespel) en Dagomba (die twee vernaamste Afrika-tale
in die noorde)
Natuurlike hulpbronne:
fosfate, kalksteen, marmer, bewerkbare grond
Geldstelsel: 1 Communaute Financiere
Africaine-frank(CFAF) = 100 centime
|

KONGO (REPUBLIEK VAN DIE
KONGO)
Hoofstad:
Brazzaville
Oppervlakte:
342 000 vk. km
Onafhanklikheid verkry: 15 Augustus 1960 (van Frankryk)
Bevolkingstal:
2 830 961 (raming Julie 2000)
Etniese groepe: Kongo 48%, Sangha 20%, MÆBochi 12%, Teke 17%,
Europeδrs persentasie nie-beskikbaar. Let wel: Europeδrs geraam op 8
500, meestal Franse, voor die burgeroorlog van 1997; kon in 1998 die
helfte soveel gewees het, nß die wydverspreide vernietiging van
buitelandse sake-ondernemings in 1997
Godsdienste:
Christelik 50%, animisties 48%, Moslems 2%
Tale: Frans (amptelik), Lingala en
Monokutuba (verkeerstale in die handel), baie plaaslike tale en dialekte
(waarvan Kikongo deur die meeste gebruik word)
Natuurlike hulpbronne:
petroleum, hout, potas, lood, sink, uraan, koper, fosfate, aardgas,
hidroδlektriese krag
Geldstelsel:
1 Communaute Financiere Africaine-frank (CFAF) = 100 centime
|

TSJAD
Hoofstad: NÆDjamena
Oppervlakte:
1 284 000 vk. km
Onafhanklikheid verkry: 11 Augustus 1960 (van Frankryk)
Bevolkingstal:
8 424 504 (raming Julie 2000)
Etniese
groepe: Moslems, na wie verwys word as ``noordelikes'' (Arabies,
Toubou, Hadjerai, Fulbe, Kotoko, Kanembou, Baguirmi, Boulala, Zaghawa en
Maba); nie-Moslems, wat as ``suidelikes'' bekend staan (Sara, Ngambaye,
Mbaye, Goulaye, Moundang, Moussei, Massa) onder wie nie-inheemse 150
000. Let wel: etnisiteit en kontreikultuur word meer dikwels
gebruik om die mense van Tsjad te identifiseer as godsdienstige
affiliasie.
Godsdienste:
Moslems 50%, Christelik 25%, inheemse gelowe (meestal animisme) 25%
Tale:
Frans (amptelik), Arabies (amptelik), Sara en Sango (in suide), meer as
100 verskillende tale en dialekte
Natuurlike
hulpbronne: petroleum (onontgin, maar ontginning is onderweg), uraan, wassoda, kaolien, vis
(die Tsjad-meer)
Geldstelsel:
1 Communaute Financiere Africaine-frank (CFAF) = 100 centime
|

LESOTHO
Hoofstad:
Maseru
Oppervlakte: 30 355 vk. km
Onafhanklikheid verkry: 4 Oktober 1966 (van Brittanje)
Bevolkingstal:
2 143 141 (raming Julie 2000)
Etniese groepe: Sotho 99,7%; Europeδrs, Asiate en ander 0,3%
Godsdienste: Christelik 80%, inheemse
gelowe 20%
Tale: Sesotho (Suid-Sotho), Engels (amptelik),
Zoeloe, Xhosa
Natuurlike hulpbronne:
water, saai- en weigrond, Æn hoeveelheid diamante en ander minerale
Geldstelsel: 1 loti (L) = 100 lisente;
let wel -- maloti (M) is meervoudsvorm van loti
|

TUNISI╦
Hoofstad: Tunis
Oppervlakte: 163 610 vk. km
Onafhanklikheid verkry:
20 Maart 1956 (van Frankryk)
Bevolkingstal:
9 593 402 (raming Julie 2000)
Etniese groepe:
Arabiere 98%, Europeδrs 1%, Jode en ander 1%
Godsdienste: Moslems 98%, Christelik
1%, Joods en ander 1%
Tale: Arabies (amptelik en een van die
tale van die handel), Frans (in die handel)
Natuurlike hulpbronne:
petroleum, fosfate, ystererts, lood, sink, sout, bewerkbare grond
Geldstelsel: 1 Tunisiese dinar (TD) = 1
000 millime
|

LIBERI╦
Hoofstad:
Monrovia
Oppervlakte: 111 370 vk. km
Onafhanklikheid verkry:
26 Julie 1847; is in 1821 deur die American Colonization Society gestig
as nedersetting vir bevryde Negerslawe uit die VSA; Æn republiek is in
1847 uitgeroep wat in 1862 deur die VSA erken is
Bevolkingstal:
3 164 156 (raming Julie 2000)
Etniese groepe:
inheemse Afrika-stamme 95% (waaronder Kpelle, Bassa, Gio, Kru, Grebo,
Mano, Krahn, Gola, Gbandi, Loma, Kissi, Vai en Bella), Amerikaanse
Liberiδrs 2,5% (afstammelinge van bevryde slawe uit die VSA),
Kongo-mense 2,5% (afstammelinge van immigrante van die Karibiese Eilande
wat slawe was)
Godsdienste: inheemse gelowe 40%,
Christelik 40%, Moslems 20%
Tale: Engels 20% (amptelik), Æn stuk
of twintig etniese groeptale, waarvan Æn paar in die geskrewe vorm
bestaan en in korrespondensie gebruik word
Natuurlike hulpbronne:
ystererts, hout, diamante, goud, hidroδlektriese krag
Geldstelsel: 1 Liberiese dollar (L$) =
100 sent
|

UGANDA
Hoofstad: Kampala
Oppervlakte: 236 040 vk. km
Onafhanklikheid verkry:
9 Oktober 1962 (van Brittanje)
Bevolkingstal: 23 317 560 (raming Julie 2000)
Etniese groepe: Baganda 17%, Karamojong 12%, Basogo 8%, Iteso 8%,
Langi 6%, Rwanda 6%, Bagisu 5%, Acholi 4%, Lugbara 4%, Bunyoro 3%,
Batobo 3%, nie-Afrikane (Europeδrs, Asiate, Arabiere) 1%, ander 23%
Godsdienste: Rooms-Katoliek 33%,
Protestant 33%, Moslems 16%, inheemse gelowe 18%
Tale: Engels (amptelik, onderrig in
skole, gebruik in howe en deur die meeste koerante en sekere
radiostasies), Ganda of Luganda (mees wydverspreide van Niger-Kongo-tale,
verkies vir publikasies in inheemse taal in die hoofstad en kan in
skole onderrig word), ander Niger-Kongo-tale, Nilo-Sahara-tale, Swahili,
Arabies
Natuurlike hulpbronne:
koper, kobalt, hidroδlektriese krag, kalksteen, sout, bewerkbare grond
Geldstelsel: 1 Ugandese sjieling (USh)
= 100 sent
|

LIBI╦
Hoofstad:
Tripoli
Oppervlakte: 1 759 540 vk. km
Onafhanklikheid verkry:
24 Desember 1951 (van Italiδ)
Bevolkingstal:
5 115 450; let wel: sluit 162 669 nie-burgers in (raming
Julie 2000)
Etniese groepe:
Berbers en Arabiere 97%, Grieke, Maltese, Italiane, Egiptenare,
PakistaniÆs, Turke, Indiδrs, Tunisiδrs
Godsdienste:
Soennitiese Moslemse godsdiens 97%
Tale: Arabies, Italiaans, Engels, word
almal wyd verstaan in die vernaamste stede
Natuurlike
hulpbronne: petroleum, aardgas, gips
Geldstelsel: 1 Libiese dinar (LD) = 1
000 dirham
|
WES-SAHARA
Agtergrond: Marokko het in 1976 feitlik
die noordelike twee derdes van Wes-Sahara (voorheen Spaans-Sahara)
geannekseer en die res van die gebied in 1979, nß die onttrekking van
Mauritaniδ. Æn Guerrilla-oorlog waarin die Polisario Front Rabat se
soewereiniteit betwis, het in 1991 met Æn wapenstilstand geδindig;
Æn referendum oor die finale status is al herhaaldelik uitgestel
Hoofstad: geen
Oppervlakte: 266 000 vk. km
Bevolkingstal:
244 943 (raming Julie 2000)
Etniese groepe:
Arabiere, Berbers
Godsdienste: Moslems
Tale: Hassaniya-Arabies, Marokkaanse
Arabies
Natuurlike hulpbronne:
fosfate, ystererts
Geldstelsel: 1 Marokkaanse dirham (DH)
= 100 centime
|

MADAGASKAR (Afrika se
grootste eiland)
Hoofstad:
Antananarivo
Oppervlakte: 587 040 vk. km
Onafhanklikheid verkry: 26 Junie 1960 (van Frankryk)
Bevolkingstal:
15 506 472 (raming Julie 2000)
Etniese groepe:
Maleis-Indonesiese groep (Merina en verwante Betsileo), Cotiers (gemengde
Afrika-, Maleis-Indonesiese en Arabiese afkoms -- Betsimisaraka,
Tsimihety, Antaisaka, Sakalava), Franse, Indiδrs, Kreole, Comorese
Godsdienste: inheemse gelowe 52%,
Christelik 41%, Moslems 7%
Tale: Frans (amptelik), Malgasies (amptelik)
Natuurlike hulpbronne:
grafiet, chromiet, steenkool, aluminiumerts, sout, kwarts, teersande,
halfedelstene, mika, vis, hidroδlektriese krag
Geldstelsel: 1 Malgassiese frank (FMG)
= 100 centime
|

ZAMBI╦
Hoofstad: Lusaka
Oppervlakte: 752 614 vk. km
Onafhanklikheid verkry:
24 Oktober 1964 (van Brittanje)
Bevolkingstal:
9 582 418 (raming Julie 2000)
Etniese groepe: Afrikane 98,7%, van Europese afkoms 1,1%, ander
0,2%
Godsdienste: Christelik 50%-75%,
Moslems en Hindoe 24%-49%, inheemse gelowe 1%
Tale: Engels (amptelik), vernaamste
spreektale -- Bemba, Kaonda, Lozi, Lunda, Luvale, Nyanja, Tonga, sowat
sewentig ander inheemse tale
Natuurlike hulpbronne:
koper, kobalt, sink, lood, steenkool, smaragde, goud, silwer, uraan,
hidroδlektriese krag
Geldstelsel: 1 Zambiese kwacha (ZK) =
100 ngwee
|

MALAWI
Hoofstad:
Lilongwe
Oppervlakte: 118 480 vk. km
Onafhanklikheid verkry: 6 Julie 1964 (van Brittanje)
Bevolkingstal:
10 385 849 (raming Julie 2000)
Etniese groepe: Chewa, Nyanja, Tumbuko, Yao, Lomwe, Sena, Tonga,
Ngoni, Ngonde, Asiate, Europeδrs
Godsdienste: Protestant 55%, Rooms-Katoliek
20%, Moslems 20%, inheemse gelowe
Tale: Engels (amptelik), Chichewa (amptelik),
ander tale belangrik op streekvlak
Natuurlike hulpbronne:
kalksteen, bewerkbare grond, hidroδlektriese krag, onontginde neerslae
uraan, steenkool en aluminiumerts
Geldstelsel: 1 Malawiese kwacha (MK) =
100 tambala
|

ZIMBABWE
Hoofstad: Harare
Oppervlakte: 390 580 vk. km
Onafhanklikheid verkry:
18 April 1980 (van Brittanje)
Bevolkingstal:
11 342 521 (raming Julie 2000)
Etniese groepe: Afrikane 98% (Shona 71%, Ndebele 16%, ander 11%),
blank 1%, van gemengde afkoms en Asiate 1%
Godsdienste: sinkreties (vermening van
Christelike en inheemse gelowe) 50%, Christelik 25%, inheemse gelowe
24%, Moslems en ander 1%
Tale: Engels (amptelik), Shona,
Sindebele (die taal van die Ndebele, soms Ndebele genoem), talle mindere
stamdialekte
Natuurlike hulpbronne:
steenkool, chroom-erts, asbes, goud, nikkel, koper, ystererts, vanadium,
litium, tin, metale van die platinum-groep
Geldstelsel: 1 Zimbabiese dollar (Z$) =
100 sent
|
MALI
Hoofstad:
Bamako
Oppervlakte: 1,24 miljoen vk. km
Onafhanklikheid verkry:
22 September 1960 (van Frankryk)
Bevolkingstal:
10 685 948 (raming Julie 2000)
Etniese groepe:
Mande 50% (Bambara, Malinke, Soninke), Peul 17%, Voltaic 12%, Songhai
6%, Tuareg en Moor 10%, ander 5%
Godsdienste: Moslems 90%, inheemse
gelowe 9%, Christelik 1%
Tale: Frans (amptelik), Bambara 80%,
talle Afrika-tale
Natuurlike hulpbronne:
goud, fosfate, kaolien, sout, kalksteen, uraan, hidroδlektriese krag;
let wel: neerslae aluminiumerts, ystererts, mangaan, tin en koper is
bekend, maar word nie ontgin nie
Geldstelsel: 1 Communaute Financiere
Africaine-frank (CFAF) = 100 centime
|

Ons Wonderlike WΩreld
Huisgenoot se Jongspan op CD
2004 Terug
na inhoudsblad -- klik hier |